Buffelsbaai Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Buffalo Bay Caravan Park |  Date posted:  | Reach: 831331   6140

Buffelsbaai Woonwapark - Knysna, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Die oord, Buffelsbaai, is in die Goukama See-reservaat op ‘n grasbedekte skiereiland geleë, wat bykans deur die see omring word. U kan nie nader aan die see kamp nie. Die uitstekende hengel-geleenthede, vanaf die rotse of die goue strande, is reg op u voorstoep! Ontwaak elke oggend met ‘n asemrowende sonsopkoms oor die baai, waar dolfyne u sal vermaak met hulle uitgelate spelery in die golwe. Vir son en golwe reg deur die jaar bied Buffelsbaai u die beste van al die seisoene. Verkry die sonbruin kleur gedurende die somermaande en geniet die subtropiese klimaat tussen Mei en September. Hier kan u sonbad in die mees ideale klimaat van die Tuinroete.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Buffalo Bay Caravan Park
+27 82 555 9405
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

2026 Camp & Live Traveller’s Guide – Paper | Pre-Order Your Adventure Companion

General | Specials
Get the all-new 2026 Camp & Live Traveller’s Guide in handy A5 paper format – your essential camping and travel companion across Southern Africa. Packed with thousands of campsites, caravan parks, gear suppliers, outdoor stores, and travel inspiration, this guide has everything you need to plan unforgettable adventures. Pre-order now for only R169.00!
Author CaravanParks.com

Reach 440273
1311